Charlie Cox

Charlie Cox
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Charlie Thomas Cox
Geboorte 15 Desember 1982 (1982-12-15)
Nasionaliteit Engels
Kinders 1
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charlie Cox (gebore 15 Desember 1982) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Casanova (2005), Stardust (2007), en The Theory of Everything (2014), en in die televisiereeks Daredevil (2015).


© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search